Goeie more Suid Afrika?
Dit is amper naweek, weet nie wat julle gaan doen nie maar ek gaan vleis braai, biltong eet en baie rugby kyk. Wil ook graag uit gaan see toe met die boot en kyk vir n paar vars visse, hoop maar die weer speel saam.
Geniet die res van julle dag en moenie te hard werk nie.
Answers:
Hahaha! Jy't goeie reaksie gekry op daai een Barney! Beplan ook om more te braai hier in Taichung city, Taiwan, op die dak 23 vloere bo die stadsverkeer. Fanie maak die wors, Taiwan Breweries die bier. Londoner Pub voorsien die rugby om 22:00. Amper soos huis met 'n bietjie verbeelding..oukei, 'n k#khuis verbeelding!
Hey ! Ja nee, is baie bly die naweek is hier ! Ek sit ongelukkig nie in SA nie maar in Oz.. Gaan more op my matriekvakansie en kan nie wag nie ! Lekker rugby kyk, en braai maar vir my part 'n lekker choppie - mens kry nie hier lekker choppies nie !
Lekker dag verder.
Rerig? It's already afternoon for me! So ya, my weekend's going to come sooner than yours.yay. :(
Awww, can I come to your braai? Who's playing rugby?
Ya, I are been going to have a goeie naweek!
Dit is die naweek!! MAAR EK MOET NOG 'N HELE WERKSDAG WERK DAARVOOR AAAAAAAAAAAH!!
Ek weet nie regtig wat ons gaan doen nie. My ma het 'n plaas anderkant Warmbad gekoop en gewoonlik gaan ek en my verloofde soontoe, maar die naweek is ons by die huis in pta.
Ek glo ons gaan vanaand bietjie Rapsody's toe saam met 'n paar tjomme, more sal ons seker Rugby kyk by 'n vriend van my se huis, bietjie braai, 'n ietsie drink. En sondag sal ons seker kerk toe gaan en lekker rus deur bietjie in Menlyn te gaan rondloop. Ek wil begin kersgeskenke koop.
Geniet julle naweek!!
Môre mense,
Ek is bly daar is suid afrikaaners hier. Ek wonder
hoekom daar nie n yahoo suid afrika is nie?
Geniet die naweek en jou brandewyn en coke.
Hey hey.. its wkend yay!! hehehe i just got back from a game farm.. it was great.. still trying to work off the babelas.. Umm ya, wat gaan ek di naweek doen?? probably drink tonight and then play golf tomorrow and im stoked to go and try out my new wakeboard..
So ya, To all south africans have a great wkend.. cheers cheers
vanaand gaan ek suip.more gaan ek rugby kyk en nog meer suip.sondag gaan ek die babalas afslaap.sorry but here in munich,germany the beer taste so good that all bavarians(and auslanders like me) tend to over indulge at weekends.
go bokke!
So happy that it's the weekend! On Sunday I will be having a braai and swim. I am loooking forward to it!
Hi daar!! Ja, die naweek is hier!! So gepraat van braai - ek gaan na a huge braai party vanaand! Kannie wag nie! As daar nou eending wat suid-afrikaners kan reg doen is dit braai en party hou! Ps. hier in Mosselbaai lyk dit na reën - maar wie gee om! The show must go on!!!
ENJOY THE WEEKEND! I KNOW, I'M GOING TO
Jesse :-)
Terwyl die meeste van julle in by die son en see gaan wees en lekker braai, gaan ons binne in die huis wees. DIt is vrek koud hier opdi oomlik in London en die winter is opons. Ons sal seker Zulu's toe gaan en 'n lekker paar doppe gaan drink.
Lekker naweek vir julle almal
Wel hier in die Usa is dit winter en koud,wens ek kan die naweek by die huis bly video's kyk en n bottel red heart langs my om bietjie warmte in te kry,maar nee dis toer die wereld vol die naweek,hy en lucky is jy bier,biltong en braaivleis dis die lewe!
Almal wat so praat van braai oor die naweek maar my baie huis toe verlang. Ek sit in England, dis koud, dis mislik en ek wens ek kon n tjoppie op die braai gooi.
Geniet julle naweek met die braai, sand, see en rugby en dink aan ons hier aan die ander kant,
Ek gaan dit net rustig vat
afrikaans op yahoo! sien baie uit na die nwk. gan ook oor more op my matriek nwk of sal ek se matriek week. hoop die rugby is beter as laas week se rugby. go bokke!
lekr nwk verder en geniet die weer, veral in Stellnbosch!
LEKKER SIS N KREKKER
do you like the seaside?
Can anyone recommend a really good place to eat in Barcelona?
Where is good to go out in Oban?
What's Tokyo weather like at the end on November?
I want to emigrate to Crete. Any advice about work there?
Dance clubs in San Francisco that play deep house and disco. Which ones are the best?
Good walks in the Lake District with children?
Has anyone holidayed in Romania?
Have you ever gotten lost using sat nav?
Geniet die res van julle dag en moenie te hard werk nie.
Answers:
Hahaha! Jy't goeie reaksie gekry op daai een Barney! Beplan ook om more te braai hier in Taichung city, Taiwan, op die dak 23 vloere bo die stadsverkeer. Fanie maak die wors, Taiwan Breweries die bier. Londoner Pub voorsien die rugby om 22:00. Amper soos huis met 'n bietjie verbeelding..oukei, 'n k#khuis verbeelding!
Hey ! Ja nee, is baie bly die naweek is hier ! Ek sit ongelukkig nie in SA nie maar in Oz.. Gaan more op my matriekvakansie en kan nie wag nie ! Lekker rugby kyk, en braai maar vir my part 'n lekker choppie - mens kry nie hier lekker choppies nie !
Lekker dag verder.
Rerig? It's already afternoon for me! So ya, my weekend's going to come sooner than yours.yay. :(
Awww, can I come to your braai? Who's playing rugby?
Ya, I are been going to have a goeie naweek!
Dit is die naweek!! MAAR EK MOET NOG 'N HELE WERKSDAG WERK DAARVOOR AAAAAAAAAAAH!!
Ek weet nie regtig wat ons gaan doen nie. My ma het 'n plaas anderkant Warmbad gekoop en gewoonlik gaan ek en my verloofde soontoe, maar die naweek is ons by die huis in pta.
Ek glo ons gaan vanaand bietjie Rapsody's toe saam met 'n paar tjomme, more sal ons seker Rugby kyk by 'n vriend van my se huis, bietjie braai, 'n ietsie drink. En sondag sal ons seker kerk toe gaan en lekker rus deur bietjie in Menlyn te gaan rondloop. Ek wil begin kersgeskenke koop.
Geniet julle naweek!!
Môre mense,
Ek is bly daar is suid afrikaaners hier. Ek wonder
hoekom daar nie n yahoo suid afrika is nie?
Geniet die naweek en jou brandewyn en coke.
Hey hey.. its wkend yay!! hehehe i just got back from a game farm.. it was great.. still trying to work off the babelas.. Umm ya, wat gaan ek di naweek doen?? probably drink tonight and then play golf tomorrow and im stoked to go and try out my new wakeboard..
So ya, To all south africans have a great wkend.. cheers cheers
vanaand gaan ek suip.more gaan ek rugby kyk en nog meer suip.sondag gaan ek die babalas afslaap.sorry but here in munich,germany the beer taste so good that all bavarians(and auslanders like me) tend to over indulge at weekends.
go bokke!
So happy that it's the weekend! On Sunday I will be having a braai and swim. I am loooking forward to it!
Hi daar!! Ja, die naweek is hier!! So gepraat van braai - ek gaan na a huge braai party vanaand! Kannie wag nie! As daar nou eending wat suid-afrikaners kan reg doen is dit braai en party hou! Ps. hier in Mosselbaai lyk dit na reën - maar wie gee om! The show must go on!!!
ENJOY THE WEEKEND! I KNOW, I'M GOING TO
Jesse :-)
Terwyl die meeste van julle in by die son en see gaan wees en lekker braai, gaan ons binne in die huis wees. DIt is vrek koud hier opdi oomlik in London en die winter is opons. Ons sal seker Zulu's toe gaan en 'n lekker paar doppe gaan drink.
Lekker naweek vir julle almal
Wel hier in die Usa is dit winter en koud,wens ek kan die naweek by die huis bly video's kyk en n bottel red heart langs my om bietjie warmte in te kry,maar nee dis toer die wereld vol die naweek,hy en lucky is jy bier,biltong en braaivleis dis die lewe!
Almal wat so praat van braai oor die naweek maar my baie huis toe verlang. Ek sit in England, dis koud, dis mislik en ek wens ek kon n tjoppie op die braai gooi.
Geniet julle naweek met die braai, sand, see en rugby en dink aan ons hier aan die ander kant,
Ek gaan dit net rustig vat
afrikaans op yahoo! sien baie uit na die nwk. gan ook oor more op my matriek nwk of sal ek se matriek week. hoop die rugby is beter as laas week se rugby. go bokke!
lekr nwk verder en geniet die weer, veral in Stellnbosch!
LEKKER SIS N KREKKER
The answers post by the user, for information only, UKQnA.com does not guarantee the right.